Welkom by die Tuisblad van Jaco & Mariana Venter

Welcome to the Homepage of Jaco & Mariana Venter


Wie is ons ?

Ons woon in Sinoville, Pretoria, Gauteng, Suid Afrika.

Ek is 'n Pioniers Pastoor (Tentmaker). 


Ons is 'n lidmate van Lewende Woord, Montana Gemeente, Pretoria.
Ek was voltyds en deeltyds betrokke in die bediening as pastoor van die AGS van SA van 1988 tot Augustus 2006.
Ons bediening is nou in volle assosiasie met Christian Fellowship of Ministries, as 'n Interkerklike, Inter- Denominele Bediening.

Mariana is 'n Projek Bestuurder by Siemens. Sy het haarself ook bekwaam as fotograaf, waarmee ons mekaar aanvul in die huweliks bediening.   



Who are we ?

We live in Sinoville, Pretoria, Gauteng, South Africa.

 

I am a Pioneer Pastor (Tentmaker). 


We are members of Living Word Ministries, Montana,Pretoria, South Africa. I was fulltime and parttime involved in ministries with the AFM of SA since 1988 to August 2006.
We now associates with The Christian Fellowship of Ministries as a Interdenominational, Non Denominational Ministry.

Mariana works as a Project Manager at Siemens. She has also quilified herself as a photographer with which she compliments our ministry in conducting weddings.

HEALED FROM CANCER

GETUIENIS: GENEES VAN KANKER

BEPLAN JULLE 'N TROUE ? HUWELIKS BEVESTIGER BESKIKBAAR. Are you planning your wedding I am available as MARRIAGE OFFICER


’N PAAR VAN ONS FOTOS

FINANSIëLE ADMINISTRATIEWE DIENS

Sign Guestbook / Teken Gasteboek View Guestbook / Lees Gasteboek

Counter


 

Site Created on 11 August 2002

Site Last Modified 14 August 2006

BACK TO WEDDING PAGE