van werke wat gebruik is in die skryf
van die artikels in Heiliges & Jaargetye, en die almanakke in
http://www.oocities.org/kerk_almanak
Bybelvertalings:
The
Holy Bible containing the Old and New Testaments translated out of
the original tongues and with the former translations diligently compared and
reviesed, by His Majesty’s special command; appointed to be read in churches (the Authorised Version or King James
translation) (Oxford: Oxford University Press).[1]
Holy
Bible, New International Version (Cape Town: Bible Society of South Africa,
1978).
Die
Bybel dit is die Ganse Heilige Skrif wat al die kanonieke boeke
van die Ou en Nuwe Testament bevat, oorgesit uit die oorspronklike tale en
uitgetee in opdrag van die Gesamentlike Kommissie Verteenwoordigende die drie
Hollandse Kerke in Suid-Afrika
(1933: Britse en Buitelandse Bybelgenootskap, Kaapstad).
Die
Bybel: Nuwe Vertaling (1983: Bybelgenootskap van Suid-Afrika, Kaapstad).
The
Living Bible, paraphrased
(Philadelphia: A J Holman Company, 1971).
The
Amplified Bible (Grand
Rapids: Zondervan Bible Publishers,
1965).
The Ryrie Study Bible (New American
Standard translation) with introductions, annotations, outlines, marginal
references, et cetera by Charles Caldwell Ryrie, ThD PhD (Chicago: Moody
Press, 1976, 1978).
Konkordansie:
Cruden’s Complete Concordance to the Old and New Testaments with notes and biblical proper names under one alphabetical arrangement by Alexander Cruden, edited by C H Irwin, A D Adams and S A Waters (London: Religious Tract Society, 1930).
Algemene werke oor heiliges en
Kerkgeskiedenis:
The Harvest of Good
Hope by B T Page (London: Society for Promoting Christian Knowledge, 1947).
Saints of the Twentieth Century, by Brother Kenneth, CGA (London, Mowbrays, 1976).
Some Christian
Festivals, to which is
appended a brief glossary of Christian terminology, by Elfrieda Vipont
(London: Michael Joseph, 1963).
Stars Appearing: Lives
of sixty-eight saints of the Anglican calendar, by Sibyl Harton
(London, Hodder and Stoughton, 1954).
Boeke oor geskiedkundige figure:
The Bishop’s Lady by Thelma Gutsche
(Howard Timmins).
Liturgiese werke:
A Book of Common
Prayer and administration of the
sacraments and other rites and ceremonies of the Church together with the form
and manner of making, ordaining and consecrating bishops, priests and deacons (known as the South
African Prayer Book) (London/Cape Town: Oxford University Press/Society for
Promoting Christian Knowledge. 1954).
An Anglican Prayer
Book (Claremont/London: Collins Liturgical Publications/Church of the
Province of Southern Africa, 1989).
Pew Book Liturgy
1975 (Braamfontein: Church of the Province of South Africa, 1975).
Diensboek Liturgie
1975 (Braamfontein: Kerk van die Provinsie van Suid-Afrika, 1975).
Algemene naslaanwerke:
Encyclopædia Britannica (Chicago, 15th
edition, 1981).
Suid-Afrikaanse
Biografiese Woordeboek /Dictionary of South African Biography, redakteurs W J de
Kock en D W Krüger (Kaapstad: Tafelberg/Geesteswetenskaplike Navorsingsraad,
1977).
Standard Encyclopædia
of Southern Africa, general editor D J Potgieter (Cape Town: Nasionale
Opvoedkundige Uitgewery [Nasou], 1970-76).[2]
Woordeboeke:
The American Heritage
Dictionary of the English Language edited by William Morris
(Boston: American Heritage/Houghton Mifflin, 1960).
Reader’s
Digest English-Afrikaans Dictionary/Afrikaans-Engelse Woordeboek
(Cape Town: Reader’s Digest Association, 1987).
Verklarende
Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT) (Klerksdorp: Voortrekkerpers,
1972).
[1] Hierdie eksemplaar van die sogenaamde Authorised
Version is ogedateer, maar is blykbaar rondom 1960 gedruk. Die AV of King
James-vertaling dateer terug tot in 1611, toe dit die eerste maal volledig
gedruk is.
Die vertaling is in opdrag van koning James I
van Engeland (James VI van Skotland) gedoen, en 47 skrifgeleerdes het
indiwidueel en in groepe gewerk, met behulp van vorige Engelse vertalings en
tekste in die oorspronklike tale.
Die Encyclopædia Britannica meld
(volgens my vertaling): “Die vertaling het ’n opmerkbare invloed op Engelse
styl gehad, en is lank aanvaar as die standaard-Bybel in Engels.”
[2] Hierdie boek is wel in Afrikaans uitgegee,
maar die biblioteke waar ek my naslaanwerk gedoen het, besit nie die Afrikaanse
weergawe nie.
For
English, click here
Terug na Heiliges & Jaargetye-indeks
Skryf vir my: Mike Oettle