

Hilda Basson Oettle gebore Malan
*14-07-1889
†26-11-1986

Ons Ouma was ’n wonderlike dame met ’n diepe geloof wat haar Here
werklik liefgehad het. Haar wysheid en gees van vrygewigheid sal deur almal wat
haar geken en liefgehad het, onthou word.
Om meer oor haar te leer, kliek hier

Vir
Afrikaans, kliek hier