Wapens van kolleges






Baie Suid-Afrikaanse tersiêre inrigtings gee tradisioneel instruksie (in die meeste fakulteite) in net een ampstaal. Hierdie het eentalige inskrywings. Dié wat in beide Afrikaans en Engels onderrig gee het inskrywings in altwee tale.
LET WEL: Die inrigtings wat in hierdie afdeling van Armoria academica verskyn is of was almal by uitstek vir tersiêre of volwasse opvoeding, alhowel hulle miskien ook sekondêre kursusse aanbied of aangebied het. Etlike van die vele Suid-Afrikaanse sekondêre skole wat name het wat die woord “college” of “kollege” insluit, sal hier gevind word. Vir ’n verduideliking van hierdie gebruik, kyk hierdie bladsy. Vir universiteitskolleges, kyk hierdie bladsy.
Terug na bo
Terug na Armoria academica-indeks
Terug na Armoria-indeks