Frederick Pohl en Vriende
Navorser Frederick Pohl (links) met sy seun Carl, eggenote Engela,
moeder Bettie, niggie, tannie, vriend en broer Nico.
'n Spesiale dankie aan die volgende vriende en familie
Neef
Billy Pohl
met die opstel van Tuisblad
(Money Maker in SA)
Ken Pohl van Kansas
(Dankie Ken)
Ollie Olwagen
van Kaapstad (Dankie Ollie)
en al die ander
Genealogiese
Tuisblaaie wat ons besoek het
Dorpie Schivelbein
|
Hoofblad