|
My bene kan dit nie meer hou nie
Een van die mooiste meisie in 'n Hamburgse
bordeel deel die Madame mee dat sy wil bedank. Madame: "Ek kàn dit
nie aanvaar nie. Jy is die gewildste en betalendste van al my meisie. Ons
gaan baie kliënte verloor. Wat is jou probleem?"
Meisie: "Wel, ek moet omtrent veertig kliënte
per dag gelukkig maak. Eers moet ek hulle hier onder ontvang, dan moet ek hulle met die trap op vat
vir besigheid, en nà die tyd moet ek hulle terugbring ondertoe.
My bene kàn dit nie meer hou nie."
>>>>> volgende |