Kontak Grapjas

Limericks/ Limerieke

Grappies

Jokes

Mopjes

Cartoons

Snaaksighede/ /Funstuff

Hoofblad/Main

 

Paddy en die bottel

Paddy is op pad huis toe met 'n bottel in sy sak toe hy strompel en hard met die
aarde kennis maak. Duiselig kom hy orent en voel 'n nattigheid aan sy been.

"Ag, asseblief toggie," bid hy met toe oë, "laat dit tog net bloed wees!"

>>>>> volgende