|
'n Klompie jare gelede kom 'n Skotse politikus op
Springbok en hy dra sy tradisionele drag.
'n Werker kom by hom verby en groet beleefd:
"More, miesies."
Die skot vlieg vererg om: "I'm not your
bloody missus!"
Net toe kom 'n vlaag wind op en lig die skotse
rokkie tot by sy heupe.
Die werker het die spulletjie so bekyk en al
brommende weggestap:
"Hauk, is daam 'n bul van 'n miesies daai!"
>>>>> volgende |