Kontak Grapjas

Limericks/ Limerieke

Grappies

Jokes

Mopjes

Cartoons

Snaaksighede/ /Funstuff

Hoofblad/Main

Die brilmaker se seun

Die brilmaker se seun, pas afgestudeer, sluit hom by sy pa se onderneming aan.

"Ou seun, luister nou mooi. Nadat jy die bril gepas het en die kliënt die prys vra, dan sê jy:.......'Dit kos R200.' Dan wag jy en kyk of hy bietjie terugdeins vir die prys. As dit nie lyk of hy geskrik het nie, dan sê jy..........'Vir die raam. Die lense is nog R200.....' Dan wag jy nog so 'n rukkie, kyk of hy nog nie geskrik het nie, en sê dan ferm 'ELK!

>>>>> volgende