|
Die emmer en piering metode
Twee pas getroude vrouens praat oor
voorbehoeding.
"Watter vorm van voorbehoeding gebruik
julle?" wou een weet.
"Die emmer en piering metode" kom die
antwoord.
"Nou wat is dit?"
"Maklik. Jy sien my man is maar 'n kort
kereltjie. As hy die behoefte het dan doen ons dit terwyl hy op 'n emmer
staan om mooi by te kom.
Ek hou hom dan fyn dop en sodra sy oe so
groot soos pierings word, dan skop ek net die emmer onder hom uit!"
>>>>>
volgende
|