|
Praat sommer so in die hardloop
Die ou oom wou nog iets aan sy oudste seun sê, toe die oom
sa laaste asem uit- blaas.
'n Paar dae later net na
skemer is die seun op pad huis toe van die skaapkraal
toe sy pa langs hom verskyn.
"Ou seun," sê die
spook, "daar's nog iets wat ons moet bespreek."
"Goed, Pa. Maar kan ons
dit maar so in die hardloop doen?"
>>>>> volgende |