Kontak Grapjas

Limericks/ Limerieke

Grappies

Jokes

Mopjes

Cartoons

Snaaksighede/ /Funstuff

Hoofblad/Main

 

Hoert julle hiere!

'n Predikant van Bloemfontein kuier by sy seun in Johannesburg en loop een aand in Joubertpark toe twee dames van die nag hom nader.
 
Hy skrik sy melk skoon weg en skree: "Hoert julle hiere!"

>>>>> volgende