Kontak Grapjas

Limericks/ Limerieke

Grappies

Jokes

Mopjes

Cartoons

Snaaksighede/ /Funstuff

Hoofblad/Main

 

'n Moeilike keuse

Die predikant is op pad terug Vrystaat toe en sit langs 'n politikus in die vliegtuig. Die lugwaardin neem die bestellings en die politikus bestel 'n whisky en soda. Hy sit genoeglik terug in sy sitplek en wil net die eerste genotvolle slukkie neem, toe die predikant hier langs hom baie afkeurend vir die lugwaardin sê: "Meisie, ek sal liewer by 'n vrou van die nag slaap voordat ek sterk drank oor my lippe neem."
 
Hier langs hom gee die politikus onmiddellik sy drankie terug aan die waardin. "Haai dominee, ek het nie geweet daar is 'n keuse nie!"

>>>>> volgende