|
Groot Koos en Klein Koos
Koos en klein Kosie grawe 'n
sloot. Klein Koos doen
baie meer werk as pa Koos.
"Skaam jou," sê Koos se
vrou. Klein Kosie
verskuif baie meer grond as jy."
"Nou ja, wat daarvan?"
grinnik Koos. "Hy's baie nader daaraan as ek!"
>>>>> volgende |