|
Pineapple Special
Ou 'Van', altyd dommerig en agter die tyd,
werk in die stad. Eendag kom hy by die 'open plan' kantoor in en sê
: Hey, julle ouens, het julle gesien wat hier oorkant die straat
oopgemaak het? 'n Massage parlour!"
Pel : Aag ou Van, dit is al lankal daar, ons het al almal ons 'bonusse'
daar geblaas. Maar as jy dit oorweeg om soontoe te gaan, staan
nader dat ons jou 'n paar 'tips' kan gee! As jy nou daar kom, vra
vir 'n massage, maar vra vir hulle die 'pineappel special'. Nee sê Van,
dis reg so.
Vrydagaand na werk gaan ou Van toe vir sy massage. Die hele naweek
kan die manne toe nie wag nie, want hulle weet Van maak altyd 'n gemors
van alles.
Maandag toe Van by die werk kom, drom almal by die deur saam, hulle wil
hoor.
Toe Van inkom vra hulle : "En toe ou Van, hoe was dit?"
Van : "Nee man, toe ek daar kom laat hulle my uittrek en op my maag
lê. En die girl-tjie massage en massage en ek lê maar.
Skielik onthou ek toe van julle raad en vra vir die 'pineapple special'.
Sy laat my toe omdraai en met albei hande vryf sy toe so stadig oor my
heupbene, op en af. Sy vat toe 'n 'pineapple ring' en druk dit toe
so s-t-a-d-i-g oor. Sy vat toe hierdie blikke room en spuit dit
toe s-t-a-d-i-g al in die rondte. Sy druk toe nog 'n pynappelring
s-t-a-d-i-g oor en spuit weer room so s-t-a-d-i-g al in die rondte.
Sy vat toe chocolate vermicilli en strooi dit toe s-t-a-d-i-g op en toe
sit sy 'n cherrie bo-op."
Pel : (met mond-wat-water) : "Hel ou Van, toe lekkies sy dit seker
so s-t-a-d-i-g af?"
Van : "Nee man, dit lyk toe so lekker, toe eet ek dit sommer self
op!"
Hierdie laggie kom van Isa Adendorff (Mei
2001)
>>>>>
volgende |