|
Met In (nige) simpatie
Koos stap eendag na die apteek en vra binne
of hulle nie swart kondome verkoop nie.
"Jammer meneer" antwoord die apteker "
hulle vervaardig nie eers swart kondome nie. Maar hoekom wil jy
nou juis swart hê?"
" Man, die saak staan eintlik so " sê
Koos" My beste vriend is eergister oorlede ek sal net graag met sy vrou wil
gaan simpatiseer"
>>>>> volgende |