|
Kallie en Mike in die
hospitaal
Kallie loop vir Mike in die hospitaal
raak.
Kallie: "En toe, ou Mike, wat soek jy
hier?"
Mike: "Ag, ou Kallie man, hulle het my
opgedônner in die kroeg, en toe moes ek tien steke kry."
Kallie (baie beïndruk):
"Jislaaik,
ek is al 'n week hier, en ek het nog nie eens 'n soentjie
gekry nie."
>>>>> volgende |