Kontak Grapjas

Limericks/ Limerieke

Grappies

Jokes

Mopjes

Cartoons

Snaaksighede/ /Funstuff

Hoofblad/Main

 

Ouma sal sommer verkluim

"Pietie, my kind. Elke keer as jy so lelik praat dan gaan daar koue rillings langs my ruggraat af."

"Sjoe ouma, dan moet ouma vir pappa hoor, ouma sal sommer verkluim!"

>>>>> volgende