Strandloper
http://www.oocities.org/strandloper2003

Hoe veel is te veel?

SUID-AFRIKA is ’n hoogs tekstiel-bewuste loand. Die meeste mense vind die idee om buitekant hulle badkamers naak te wees op die minste vreemd, indien nie afskuwelik nie.

Maar as die geleentheid gevind word om die onderwerp van naaktheid en naturisme te bespreek, is mense dikwels gewillig om daarvan te praat, maar gou loop hulle voorbehoude raak.

’n Buurvrou van my, moeder van twee tienerjarige seuns, het die bekommernis uitgespreek dat sy miskien te veel sou blootstel, sou sy naak in die huis sou rondstap of sit.

Sy het verduidelik (of miskien het ek dit so geïnterpreteer) dat sy bekommerd was dat, indien sy nie haar boude styf bymekaar sou hou nie, sy vir haar seuns ’n seksvertoning sou gee.

Dit is beslis in Suid-Afrika iets buitengewoons dat jong seuns die vagina van enige volwasse vrou sien, en dikwels wanneer hulle dit wel sien, is dit ’n onaangename ding weens die omstandighede.

’n Ander vrou wat ek ken, ook die moeder van tiener-seuns, moes besoeke aan haar huis verban deur ’n vrou met ’n sesksuele obsessie wat die idee in haar kop gekry het dat sy ’n welkome vriend was. Die besoeker sou naweke by die huis opdaag, geklee in ’n rok maar sonder onderklere, en sou probeer om die een of ander van die seuns te lok om op te let dat hulle haar tepels kon sien indien sy vorentoe gebuk het, of haar vagina as sy op ’n sekere manier gesit het.

Dis duidelik dat in sulke omstandighede die blootstelling van liggaamsdele wat gewoonweg weggesteek word, walglik is.

Maar dit het glad niks met die naturisme te maak nie, of selfs met normale binnenshuislike naaktheid.

My buurvrou hoef haar nie te gekwel het nie. Die Natuur het vir vroue ’n heel effektiewe bedekking voorsien vir die skone maar baie private liggaamsdeel wat die vagina genoem word, naamlik die lieshare.[1]

Naturiste-vroue het geen besware teen die blootstelling van hulle vaginas nie – op baie plekke gebruik hulle nie eens daardie Latyns-ontleende woord vir hierdie liggaamsdeel nie, en gebruik hulle die gewone Engelse vierletterwoord wat met C begin (die Afrikaanse ekwivalent word natuurlik met ’n K gespel). Persoonlik vind ek hierdie twee woorde heel aanvaarbaar, maar omdat die Christelike samelewing dit nie aanvaar nie, sal dit nie op hierdie bladsye verskyn nie.

In die meeste gevalle is die rede agter hulle gebrek aan skaamte oor hul vaginas die bossie lieshare heeltemal genoegsaam is om die voue van die vagina se buitelippe te dek, en wat binne lê, sou die lippe effens oop wees.

Klein meisiekinders het natuurlik nie sulke hare nie. Maar weereens het die Natuur voorsiening gemaak. Dogtertjies se vaginale buitelippe het vet binne wat verseker dat die lippe toebly, selfs wanneer hulle bene taamlik wyd oop is, soos wanneer hulle draf, spring of ander gimnastiese of atletiese oefeninge uitvoer.

Dit is ook waarom in klein dogters die lippe – wat van die soort vel wat ook in manlikes op die skrotum en penis gevind word, en in die perineum (die gebied tussen die pubis en die anus; sulke vel word perineale vel genoem) – ook nie die kenmerkende voue en plooie toon nie wat sigbaar is in die perineale vel van volwassenes, mans sowel as vroue.

Soos meisies puberteit begin deurmaak, verloor hulle hierdie vet en groei hare op die lies, en so word welvoeglikheid behou. Die vet word nou onder die vel gekonsentreer wat die pubiese of “skaambeen” bedek – die deel bo die vaginale opening, wat deur die breedste gedeelte van die lieshare bedek word; hierdie beharing word in Engels die pubic escutcheon genoem.

Hierdie konsentrasie van vet word ook die venusheuwel[2] genoem, en dit is ’n belangrike maatstaf van ’n vrou se gesondheid. Wanneer dit afwesig is, is dit ’n aanduiding dat daar oor die algemeen te min vet is in die vrou se liggaam.

Modieuse jong vroue het deesdae die idee dat hulle maer moet wees – ’n wanbegrip wat roekeloos na vore gebring word deur “trendy” publikasies en modehuise, wat geweldige klem lê op mannekyne met figure soos hawelose kindertjies. ’n Tipiese mannekyn wat so lyk is Kate Moss.

Die gevolg is dat siektes soos bulimie en anoreksie (anorexia nervosa) skrikwekkend algemeen is onder tieners en volwasse vroue. ’n Beroemde voorbeeld is prinses Diana.

Die mediese wetenskap het bevind dat vroue veronderstel is om mollig te wees. ’n Vrou is nie gesond nie behalwe as sy nie minder nie as 15% tot 20% meer vet in haar sisteem het as ’n man van vergelykbare grootte en ouderdom.

En wanneer liggaamsvet onder ’n sekere peil val, is ’n vrou dan gewoonlik nie in staat om swanger te word nie.

Deesdae word swangerskap deur baie vir ’n dreigement aangesien, en ’n groot aantal getroude pare hulself as “kindervry” voorstel, en kan dit miskien as ’n positiewe situasie ingesien word. Maar hierdie onvermoë om swanger te word word aangetref saam met ’n hele aantal ander aanwysers van swak gesondheid, en heel waarskynlik ook deur ernstige ongemak in sekere liggaamsdele.

Vroulike atlete, gimnaste en liggaamsbouers, vir wie gespierde lywe belangrik is, vind dikwels dat hulle nie swanger kan word nie behalwe as hulle hul dissipline ’n ruk lank laat vaar en ’n bietjie liggaamsvet opbou.

Die venusheuwel is iets wat deesdae meer in die abstrak bespreek word, in privaatheid, of onder mans wanneer hulle onbeskof van vroue praat, want (apart van naturistiese plekke) dit is iets wat slegs in karige klerasie sigbaar is – baaikostuums of die kleding wat deur atlete, gimnaste en vele dansers gedra word. Mens is ook sku om dit te noem omdat dit as onbetaamlik beskou word.

Maar dit is nodig om daarop klem te lê dat die venusheuwel ’n belangrike aanduider is van fisiese gesondheid.

In tradisionele samelewings waar naaktheid meer alledaags is, of ten minste in die verlede was, is noue aandag daaraan geskenk.

Veral in Afrika sou ’n man dit nie eens bedink om die huwelik, of ’n seksuele verhouding, met ’n vrou aan te gaan wat nie genoege liggaamsvet aan haar gehad het om die volgende droogte of hongersnood te oorleef nie – en niemand het geweet wanneer die volgende een sou toeslaan, dus was molligheid in ’n vrou ’n belangrike aanduider van hubaarheid.

In baie samelewings in Afrika is dit steeds die geval.

’n Vrou met minder liggaamsvet sou miskien steeds as aantreklik gesien word, maar sonder vet op die venusheuwel sou ’n man nie eens tweemaal na haar kyk nie.

Maar die meeste mense wat dít lees sal in ’n Westerse samelewing wees waar kleding en slanke figure belangrik is, en waar dit die mode is om liggaamshare nie bloot te stel nie, tog begeerlik om soveel naakte vel moontlik in ’n bikini bloot te stel.

Die meisie wat soveel ouens moontlik by die swembad wil aantrek, sal ’n karige bikinitjie dra, miskien met onbedekte sitvlak en riempies voor en agter. Maar dit stel lieshare bloot, behalwe as sy dit verwyder – dus is dit tyd vir die skeermes of die depileerder: woerts! en daar is die Natuur se voorsiening vir haar fatsoenlikheid weg – in die naam van ’n andersoortige (en na my mening, hoogs perverse) – soort fatsoenlikheid.

Daar is verskeie style in hierdie aksie – deels, wil dit voorkom, voorgeskryf deur die styl bikini wat die meisie wil dra.

Wanneer sulke meisies naturistiese fasiliteite bywoon, kan dit gesien word dat sommige die hare van die mons veneris verwyder, en dit wat op die vaginale lippe groei, oorlaat, terwyl andere van die kante af aanval, en dikwels dan ’n nou strepie in die middel af wat niks meer duidelik in gedagte bring nie as die soort snor wat Adolf Hitler verkies het.

Sulke “Hitler-snorre” varieer in breedte van ’n paar sentimeter na enkele millimeter – hoe dunner die strepie hare, hoe korter dit noodwendig ook is. Sommige meisies verkies ’n snit wat effens anders voorkom, met ’n Y-vorm eerder as ’n enkele vertikale streep.

Ander wil blykbaar kêrels na-aap wat stoppels op hulle gesigte kweek: òf skeer hulle die hele lies en laat die hare effens uitgroei, òf gebruik hulle ’n haarknipper om dit op ’n bepaalde lengte af te sny.

Albei maniere is hoogs onaantreklik as dit aan die daglig blootgestel word – en weereens, omdat die hare nie op sy natuurlike lengte is nie, kan dit nie sy behoorlike beskermende funksie uitoefen nie.

Die uiterlike van haarverwydering is logies die verskynsel van die “smoothie”-nudis, wat ’n obsessie het met die Klassieke Griekse idee[3] dat alle hare onderkant die nek onfatsoenlik is, en freneties alles verwyder.

Wat die “smoothie”-vrou veral nie insien nie is dat, aangesien sy nou haarloos is, sy vir die hele wêreld elke vou van haar vaginale lippe blootstel. Indien dit effens oop is (iets wat agter die lieshare nie duidelik sigbaar is nie), word die binnekant ook blootgestel.

Om die een of ander rede sien hulle dit nie as onbetaamlik nie.

Die “smoothie”, noudat hy of sy haarloos is, voel dan naak, en hou hy/sy daarvan om die lyf met ringe en ander invoegsels te versier, of om kettings om die middellyf of enkels te hang. “Smoothie”-vroue is veral lief vir ringe in die vaginale lippe. Watter doel hulle dien is bo my verstand, want hulle trek selfs meer aandag op die vagina af as wat naakte perineale vel sou doen.

Maar om by my buurvrou se dilemma terug te kom: sou sy hierdie roete volg, sou sy beslis vir haar seuns ’n seksvertoning gee, soos wat sy gevrees het.

Maar die Natuur het haar voorsien van lieshare wat meer as genoegsaam vir haar fatsoenlikheid voorsien. So lank nog sy nog haar seuns die perverse moderne gedagte in die kop kry dat die hare self onbetaamlik is, is daar geen probleem nie.

Dit sal dan nie voorkom nie sou hulle haar in haar slaapkamer of badkamer naak bevind nie, en dit sal ook nie voorkom nie, sou sy die dappere stap neem om saam met hulle naak te gaan swem.

My besprekings met haar oor die naturisme het nooit verder gegaan as die teorie nie, en by geen geleentheid was ons saam naak nie. Om hierdie rede dra ek geen kennis van haar naakte voorkoms nie.

Maar aangesien sy muisblonde hare het wat effens in die son verbleik, is dit heel waarskynlik dat sy heel aantreklike bruin of ligtebruin lieshare het. Dit sal selfs miskien bietjie ligter word nadat dit aan die son blootgestel is. Maar selfs al is dit gitswart (selfs natuurlike blondines sal soms swart lieshare hê) dal dit nie lelik wees nie. Sy het ook ’n bietjie sigbare hare op haar bolip, wat gewoonlik aandui dat sy op die lies ’n genoegsame bedekking sal hê.

Haar enigste bekommernis, wanneer sy uiteindelik besluit om in die sonlig naak te wees, is dat haar vel om die lies taamlik witterig sal wees. Maar ’n bietjie verbruining in die son (of op ’n sonbed) sal dit binnekort regmaak.

– Strandloper



[1] Ek verduidelik hier waarom ek verkies om die hare in die lies nie die gewone benaming skaamhare te gee nie.

[2] In Latyns, die mons veneris.

[3] In hierdie artikel bespreek.


Counter

Terug na bo

For English, click here

Terug na Strandloper se hoofbladsy


Skryf vir my: Strandloper