![]() |
HOËRSKOOL
VOORTREKKERHOOGTE REUNIE 2002 VIR KLAS '92 |
|
![]() |
![]() ![]() |
![]() |
Hi Almal!
Die tyd stap aan, en ons reünie kom nader.... Hier is die finale reelings vir die reunie:
Kontant kroeg beskikbaar
Bank besonderhede is soos volg:
Deposito's moet asb bevestig word, telefonies by Marietjie van Rooyen 082 877 1401, waartydens jou naam en aantal persone bespreek word. Ons moet 'n week voor die tyd die getal gaste bevestig, so deposito's sal 21 Oktober 2002 sluit.
Sien uit om almal daar te sien!
Click hier vir 'n groter kaart!!!