Kontak Grapjas

Limericks/ Limerieke

Grappies

Jokes

Mopjes

Cartoons

Snaaksighede /Funstuff

Hoofblad/Main

 

For South Africans at home and abroad - Vir Suid Afrikaners dwarsoor die wereld

Grapjas se nuwe tuiste is GRAPKAS.COM
Grapjas is terug om 'n lag in jou dag te bring. Al gaan dit hoe goed met jou, 'n laggie maak die lewe nog beter. By Grapjas diskrimineer ons teen almal, so wees gewaarsku! Of jy nou vet of maer, lelik of mooi is, of jy wit of pienk of rooi is,ons gaan sports maak met jou! Bankbestuurders, prokureurs, prostitute, ministers, presidente, almal gaan deurloop. Nou dat ek mooi daaraan dink, daai speedies maak my lewe hel, ek gaan hulle target! Al die ou grappies is weer bymekaar gebring en glo my, ek het sommige vergeet en hardop gelag terwyl ek gewerk het.

Dis mos lekker om Afrikaans te wees!

Dit is maklik om rond te loer. Kliek op enige van die skakels bo-aan elke blad.

Bygevoeg op 8 Januarie 2003
Adam en Eva en die appeltjie
Is dit al wat oor is na gisteraand?
Met innige simpatie

Added on 8 January 2003.
Stoffel gets married
A frisking in the Boland

13 Januarie 2003. Grapjas is die "Site of the month" vir Desember 2002. Dankie StartHere!
Besoek StartHere vir tonne uitstekende webblaaie.

Indien jy die laggies geniet het, kliek asb op die geel StartHERE logo boaan hierdie blad en stem vir Grapjas op startHERE. Ja, daai geel een! Jy sien dit nie? Man jy is op die verkeerde blad, kliek regs bo op Hoofblad en kyk of jy dan geel sien? Sien jy nou geel? Ok, nou kliek as jy ten minste een keer gelag het. Nie een van die laggies was snaaks vir jou nie? Jy klink depressief, los maar die kliek, gaan na Kalahari.net en koop 'n boek of musiek video, doen net in hemelsnaam iets! Sluit aan by Grapjas humor lys. Na 'n lang stilte is Grapjas terug. Om elke week 'n grappie in jou e-pos te kry, kliek HIER Onthou om die instruksies te volg in die e-pos wat jy ontvang om deel te word van Grapjas se humor kas


startHERE.co.za Site of the Week

Grapjas was awarded the StartHere Site of the month award for December 2002. Dankie vir almal wat bygedra het deur vir Grapjas te stem.
Thanks to all of you who voted for Grapjas.



Duisende Afrikaanse bestemmings