Blue Pen
Because the Pen is mightier than the sword

dddddddd

Roostuin
01/22/01

Daar moes 'n roostuin gewees het

En nou het ek gejaag
innie rigting waarop ek besluit het
Ek het gepyl
waarheen ek wou gaan
Alles het verby my geflits
op die snelweg van my tyd
die klik-klak van die ogies in die pad
was my maats in snelle byster.

Ek het gedink ek weet
wat my ontdekkings sou heet
Ek behoort alles te hê
wat ek vir ander van sou sê
dit het reg gelyk en sal kan werk
dit moet ek wou

Maar nou dat ek hier is
is daar esensies wat skort
dit was toe 'n mirrage in die stad
Daar moes 'n roos tuin gewees het
'n heining moes die mooi ingehou het
die huis se kleur moes ek kon kies
en die gras dit moes self gegroei het

Sal ek dan grawe
en die tuin maar self laat werk
sal ek erken dat ek moet regmaak, heelmaak
om my self weer te vermaak
op die pad met sy dowwe blink ogies klim
en verder gaan, dieper
in die onbekende wat ek seker was ek sou gaan

Een ding is seker
dit is ek wat kon kies
Die afdraai was mooi gemerk
vele het die pad glad gemaak
en die heenkome vertrap
ek het in die stroom voor probeer bly
en nie stil gestaan en rongekyk nie
ek sou kon sien en dalk net dalk
dieselfde pad gery, maar die rose my nie ontgaan.

dddddddd


Translation

Here is an attempt at the english!

There should have been a rose garden

And now I speeded
Into the direction I decided upon
I determined
where I wanted to go
everything flashed past me
on the high-way of my time
the click clack of the eyes on the road
was my friends in fast darkness

I thought I knew
what my discoveries would be named
I ought to have everything
that I told others off
It looked correct and it could work
I must wanted too

But now that I’m here
there is essentials missing
it was a mirage in the city
there should have been a rose garden
a fence should have kept the beauty in
I should be able to choose the color of the house
the grass must grow by itself

I will then dig
and make the garden myself
I will acknowledge the fact that I will have to mend, heal
to entertain myself again
to get on the road with it’s dim bright eyes
and go further, deeper
into the unknown that I was sure I would go

One thing is certain
It was I that could have chosen
the turn off was marked clearly
and many before made the road level
and stampeded the destination
I tried to stay in front of the stream
I did not stop to look around
I could have seen, and maybe, just maybe
travel the same road, without the roses passing me by.

dddddddd

Plek van die son
01/22/01 03:39 PM

Plek waar die son opkom
elke oggend in die ooste blom
waar jou groen woud en steenkool berg
die intepetasie vannie oog verg

Plek van die goud
met gejaagde ekonomie benoud
waar ‘n pers lente
opmaak vir die winter sente

Plek met die plattop berg
waar blomme ‘n Augustus portret verf
met wyn en snoek
en die Dokter om elke hoek

Land van heuwels groen
groet my met ‘n suidkus soen
waar impies teen die drake veg
en vakansiegangers die jaar besleg

Land van die Kei
waar mense gelukkig in armoede bly
die berg met sy grasvelde
spreek van vriendelike helde

O warm land in die noorde
met sitrus en mango boorde
Met onrus op jou grens
en die groot vyf ‘n nie net ‘n mooie wens

O land van berg en yster
waar die verlore stad in jou fluister
en groot Mariko se lied
is wat die honger kinders jou bied

Land van slang met oranje kante
spog met strande van blou diamante
O dorre blommeland
O gasvrye namakwaland

Land in die mid
van koring en hooi mied
jou naam is in ons hart vry
met jou vlakter gaan jy my verlei

dddddddd

Love For Friends
01/22/01 05:11 PM

Your lukewarm hands embrace me
while your rosy-pale lips touch mine
in a moment of passion less than fine.
My heart and its rhythm
paces forward undisturbed
while my head is dunked in mayhem
as I realize that this is blurred.

I realize how you feel
you want my approved seal
I cannot commit
to a love that on the surface sit
of my hear my mind my being
thrown away in the dark, dark pit

You are very nice you know
you think it is what you want
but child you should realize we can’t
have a love that does not fit
into the mind’s armpit

What can I say, What can I do
I cannot force you to decline
The feelings I cannot declare mine
but please just understand
that when I hold your lukewarm hand
That our love is just for friend

dddddddd

Corporate
01/24/01 09:53 AM

In a red corporate chair I sit
with a fake-oak corporate desk
in a deep corporate pit
My holy corporate disk
is filled with many corporate task
with bitter sweet corporate coffee
I set my mind corporately free.

Have I become a free corporate spirit?
roaming around like a corporate drone
setting my corporate mind free
like any of the other corporate clone
Practicing corporate freedom
playing the corporate sing-song

Progressing in the corporate way
be innovative like the corporatists say
being like the other corporate workers
over the shoulder corporate supervisors
getting a golden corporate handshake
you have done well for corporate sake.

I want to be my own
I want to feel that I have grown
I want to be the one and only
not adhering to their guidelines holy
I want to be at scrutiny
of my very own destiny.

dddddddd

Jy Klou aan my
Jy klou aan my
met jou krom jong hande
verwreng aan my siel
met onsigbare boeiende bande

Die vuur is net as
die hele paket niks meer as ‘n las
die warmte is kil
my gevoel rustig en stil

Die kamer van jou liefde
is ‘n sel vir my siel
wat ons was is die helfde
wat ons sal wees is niks

Wat moet ek doen?
wat moet ek sê?
as ek jou weg wil hê?

Ek dog ek was duidelik
ek het dan uitgebrei
ek het dan veduidelik
jy is nie vir my

binne in jou siel die wroeging
jou biniste wat brand soos vuur
onthef my van die versoeking
jou opsetlikheid is duur

Die skadu in my oë
is nie my hart
wat o so bewoë
huil van soete smart

Ek wil op my pad loop
besluit waarheen ek gaan
die lewe lê alkante oop
op my eie lewens baan.

dddddddd

The memories of sand
02/15/01 01:51 PM

The feeling of sand-memories between my toes
as I experience the journey of my soul on the beach where life goes
the waves of my thoughts is cool on my face
and exotic personality peering with an introverted gaze.

I hear the sound of my carefree style
of the life I am living for a while
I have to know, about the pleasures
the good things that quality measures.

My dedicated uncertain footsteps, on dreamy clouds in the sky.
The constant breezy whisper of the question; why?
My journey is on its peak
it is the time before I get weak

But I will never miss the shiny hope
that my constant choices ordain
or the soft cool friendly rain
that You bring on my determined face

The double tracks that my feet lay
is what is important to say
not the doing of my own good
but merely marks made by a Friend's compassionate foot

The note in the symphony
The grain on the beach
I am being Rescued
for the top of my life to reach






Copyright 2001. All rights reserved. All graphics copyrighted to
Spring Rain. All poetry copyrighted to BluePen.

Graphics Created By Spring Rain