eduTainment
- vir meer as 4 jaar maak in Pretoria-Oos •
Sien Brosjure (bo) vir in-diepte agtergrond •
Sien Artikels vir meer oor konsultante,
agtergrond ensovoorts
Die drie profiele wat die Ontwikkelingsprofiel
opmaak word hieronder uiteengesit:
• Voorkeurprofiel • Temperamentprofiel •
Lewensstylsprofiel
Voorkeurprofiel
Identifiseer
die kognitiewe of brein voorkeure van die individu. Dié
profiel hou verband met prestasie en dui op moontlike redes vir onderprestasie. Vier voorkeure word identifiseer en geassosieer met die Linker-,
Regterbrein.
Temperamentprofiel
Identifiseer
die individu se Temperamentprofiel. Hierdie profiel handel
hoofsaaklik met verhoudings en kan wissel onder omstandighede,
ondervinding en verbeterde self-kennis. Voorkeure wissel van die Emosionle
tot Onemosionele
en van die Introverte
tot Ekstroverte. Die
voorkeure is Flegmaties, Melankolies, Sanguinies en Choleries - elk met sy eie
positiewe en negatiewe eienskappe.
Lewensstylprofiel
Identifiseer faktore wat bydra tot neurale stres en algemene funksionering.
Byvoorbeeld, eet-, studeer-, ontspangewoontes en die omgewing waarin ons leef en werk;
Faktore wat druk
by die werkplek, in verhoudings, eksamen en toetstyd kan beïnvloed. Tien areas word
geïdentifiseer. Die belangrikheid van lewensstyl om stresvlakke
te verminder of verhoog.
Kontak ons per
E-pos
of vul die kort Terugvoervraelys in
TEL 012 345 4388
TEKEN
Gasteboek SEL 082
4161596
This
site is designed and maintained by Pyramid Voices ©2003[Gareth H
Broeksma] Electronic
Mail
|