Private Konsultasie
Vraelyste ] Antwoordlys ]

 

Home
Up
Agtergrond
Skole
Beroepkeuse
Korporatief
Verhoudings
Kursusse
Terugvoering
Private Konsultasie

Private eduTainment Konsultasies

is beskikbaar vir leerders, studente en volwassenes

vir vak-, beroepskeuse enself-insig teen 'n nominale fooi.

  • Kontak eduTainment 

  • Die Streekbestuurder sal die prosedures verder verduidelik

  • Sy sal die betrokke vraelyste voorsien, of u kan dit hier trek en uitdruk

  • Sien prosedure hieronder

  • U voltooi die vraelys in die gerief van u woning

  • 'n Volledige konsultasie oor die Ontwikkelingsprofiel sal met u bespreek word

  • Voorkeurprofiel, Temperament Profiel & Lewenstyl Profiel

  • Dit sluit 'n geskrewe verslag, vakkeuses en beroepsvoorligting in

PROSEDURE OM VRAELYSTE TE VOLTOOI

Dit neem ongeveer een uur om die vraelyste te voltooi

Ons beveel aan dat u dit in een sitting doen - en 

dat u eers die vrae- en antwoordbladsye UITDRUK

1. Druk die toepaslike antwoord bladsye (Word 97)  • KLIEK HIER

2.  Druk die toepaslike vraelyste (Word 97)  •  KLIEK HIER

3.  Voltooi in SWART PEN

4. FAKS slegs die twee antwoord bladsye aan eduTainment (086 671 8811)

5. Kontak Alett of Gareth en ons kom so spoedig moontlikterug na u ...

Kry jou 2004 Skoolkwartaal Kalender hier

Kontak ons per E-pos of vul die kort Terugvoervraelys in

Terug na Hoofblad TEL 012 345 4388   TEKEN Gasteboek SEL 082 4161596

This site is designed and maintained by Pyramid Voices ©2003[Gareth H Broeksma]  Electronic Mail