Weet jy hoeveel keer kom die
woordjie "lig" voor in die Bybel? |
|
Lig was 'n belangrike beeld
waardeur God aan ons die verskil tussen die duiwel se ryk
en Sy Koninkryk wou verduidelik. Die profeet Jesaja het
byvoorbeeld geprofeteer oor Jesus se koms... |
Matt 4:15-16 (Die
Bybel Nuwe Vertaling,)
(SA: Bybelgenootskap Van SA 1983.)
|
En dan seker die bekendste
"lig"-teks is ... |
Matt 5:14-16
(Die Bybel Nuwe Vertaling,)
(SA: Bybelgenootskap Van SA 1983.)
|
Lees gou hier ..... |
Matt 6:22-23
(Die Bybel Nuwe Vertaling,)
(SA: Bybelgenootskap Van SA 1983.)
|
So! Hoe lig of hoe donker is dit in
jou lewe? |
|