| Tuisbladsy | |||||||
![]() |
![]() |
![]() |
|||||
| Publikasies | Balkie | Nuut | Martie | Werkskole | |||
|
Jamie |
|||||||
JAMIE hang een oggend bietjie
verveeld in Ouma Katie se groentetuin rond
toe hy
SEBASTIAAN gewaar
nou ja, van toe was daar nog nie weer 'n vervelige sekonde nie want
SEBASTIAAN is nie 'n kat wat met hom laat speel nie
en na 'n ruk raak Jamie
ook dwars
en dan kom ALIE by en SIMONEI en die paadjie langs
die rivier
wel
daar is iets eienaardigs aan die gang
want as hulle weer
sien
. kom daar 'n HAND van nκrens en sleep SEBASTIAAN DEUR die gat
en dan
is hy WEG. Hoe nou gemaak? NATUURLIK moet hulle SEBASTIAAN gaan red want anders
sal hy weer begin KLAAA en net praat van die KATTEDOKTER in die KAAP
.
JAMIE en SEBASTIAAN en ALIE en SIMONEI is BAIE besig in
English Summary Jamie and Sebastiaan is a
continuing weekly story for children in vrouekeur, an
Afrikaans magazine.
|
|||||||