Tuisbladsy              
 
Publikasies Balkie Nuut Jamie  

Werkskole

Martie

               

Kliek asseblief hier om na my nuwe webwerf te gaan/ 

Please click here to go to my new website

http://www.martiepreller.co.za

Maart/March 2005 

 

 

 

 

 

 


CURRICULUM VITAE - MARTIE PRELLER 

 English

PERSOONLIK: OPSOMMEND

Ek is op Potchefstroom gebore - altans - my lyf is daar gebore en het daar grootgeword. Mens se kop/siel/gees - dit of wat jou ook al uniek jy maak, swerf mos maar orals rond - deur al die boeke wat jy lees - deur al die mense se lewens wat jy ken en ontmoet en van hoor, deur alles wat met jou gebeur en wat jy laat gebeur, waar jy is en nie is nie.

Ek het op Potch tale geswot en 'n onderwysdiploma en gaan skoolhou. Hoofsaaklik Latyn gegee, maar ook Engels. Ek is getroud, het drie kinders gehad en is geskei. Soms word wat lyk soos 'n doodloopstraat 'n baldadige hartpad. Ek begin daar êrens by 40 jaar skryf - wat ek nog altyd wou doen en te bang was om te probeer. (Eers swot ek Sielkunde - want sê nou ek kan nie skryf nie? Is ek nou mal om te dink ek kan skryf 'n lewe maak?)

My kinders en kleinkind (gebore: 1974, 1976 ,1978 en 2004)  is vir my 'n heerlikheid. Augustinus het gesê die liefde is soos 'n klip:  dit hou jou op die grond. Kinders is soos klippe. Hulle hou jou op die grond, anker jou in die lewe self. Dis ook een van die redes waarom ek hoofsaaklik vir kinders geskryf het en nog skryf. Kinders is plat op die aarde, nie êrens op 'n plek waar hulle dink hulle behoort te wees nie, en hulle weet nog dat hulle vlerke het. Ons is aardsgebonde, maar ook onbeperk, dink ek.

 Ek het 'n wye verskeidenheid goed geskryf. Meeste is gepubliseer, maar ek het ook 'n laai vol van daai soort skryfsels wat mens nie mee raad het nie en ook nie wil laat gaan nie.

 Curriculum vitae? Die verloop van 'n lewe? Met die klem op loop. Ons reis deur 'n lewe en boeke is net reisjoernale van plekke waar ons was en wat ons deel met ander medereisigers.

SKOOLOPLEIDING

 Laerskool Mooirivier en Hoërskool Gimnasium op Potchefstroom

 AKADEMIESE KWALIFIKASIES

 1969:             BA (cum laude) Hoofvakke: Engels en Latyn Potchefstroomse Universiteit

1970:             Universiteitsonderwysdiploma (cum laude) Potchefstroomse Universiteit

1988-1990:    Sielkunde I, II en III (cum laude) UNISA

1991:             Honneurs Sielkunde (cum laude) RAU

 ONDERWYSERVARING

1971-1972: Hoërskool Gimnasium, Potchefstroom (Latyn & Engels)

1973:             Hoërskool Fakkel, Johannesburg (Latyn & Engels)

1974:             Hoërskool Randburg, Randburg (Engels) (een kwartaal)

                        Privaat Engels- en Latynklasse

 HUIDIGE BEROEP

 Professionele Skrywer. Ek werk tans (Des. 2004) aan die draaiboeke vir ‘n storiereeks vir kinders, Dokotela Papalela , vir SABC 2 in opdrag van Sonneblom Films en in samewerking met Katinka Heyns, Tobie Cronje en Piet Grobler.

SKRYFKURSUSSE

 Korrespondensie-Skryfkursus

In Februarie 2000 het ek 'n skryfkursus gekonseptualiseer vir aspirant-skrywers in alle genres. Die kursus het sentreer rondom die maak van 'n storiekern wat aangepas kan word om aan die vereistes van enige genre, hetsy prenteboeke, jeugverhale, draaiboeke of watter genre ookal te voldoen

Die Korrespondensie-Skryfkursus (via e-pos, faks of slakkepos) het beskik oor verskeie modules wat studente teen hulle eie pas kon voltooi. Studente het persoonlike terugvoering en aanmoediging na die voltooiing van werkopdragte gekry.

Dit was uiters prakties en gemik daarop om iemand aan die skryf te kry en aan die skryf te hou. Dit het ook geleentheid vir selfontwikkeling en die ervaring van kreatiewe skryf as selfterapie gebied.

 Een- of Tweedagse-storiemaakwerkswinkels

Gedurende 2000-2004 het ek ook twaalf persoonlike en interaktiewe storiemaakwerkswinkels vir Afrikaanse en Engelse aspirant skrywers regoor die land aangebied. Hierdie werkswinkels het gekonsentreer op die kern van die inhoud van die Korrespondensie -Skryfkursus, naamlik dat die skrywer gesien word as die bron van sy/haar eie stories en daarom het  dit ook moontlikhede tot selfverkenning en die ervaring van die terapeutiese waarde van skryf gebied.

Die terugvoering van persone wat die kursus en die werkswinkels  meegeloop het, was besonder positief.

Weens my eie druk skryfprogram het ek besluit om die Korrespondensie-Skryfkursus  teen die einde van 2001 te beëindig.

In 2003 loop my ervarings van skryf en die deel daarvan met ander via die internetkursus en die werkswinkels uit op die publikasie van

Eendag was daar ‘n storie – ‘n Praktiese Storiemaakkursus. (Tafelberg)

VERTAALWERK

 1998:             Die GRAFFIX-reeks (3 boeke) vertaal uit Engels in Afrikaans vir Human & Rousseau

UITKOMSGEBASEERDE STUDIEHANDLEIDINGS

 2001:             Die verwerking van volwasse beroepsgerigte studiemateriaal vir The Learning Network.

 PUBLIKASIES

 1990:            Die wind sal weet (Tafelberg) Vier bydraes vir drama- en prosabundel vir Graad 7

1992:             Jy en die draakakkedis (J.L. van Schaik) Kies-jou-eie-avontuur   vir kinders 8-10 jaar

1992:             You and the dinosaur (J.L. van Schaik) Vertaling van Jy en die draakakkedis

1993:             Jy en Hercules (J.L. van Schaik) Kies-jou-eie-avontuur vir kinders  8-10 jaar

1994:             The Friendly Elephant (Hodder & Stoughton) Deel van die Fountain Series

1994:             Daar's 'n spook in my kas (Human & Rousseau) Vir kinders 6- 8 jaar

1994:             Nicola B: Streng Privaat (Tafelberg) Jeugboek

1994:             Jy en Toetenkat (J.L. van Schaik) Kies-jou-eie-avontuur vir kinders 8-10 jaar

1994:             Anderkantland (Tafelberg) Jeugboek

1994:             Van die banke op die planke (Kagiso) Een bydrae in dramabundel  vir kinders

1995:             'n Haas moet doen wat 'n haas moet doen (Human &  Rousseau) Vir kinders 8-12 jaar

1996:             Tersia Thom 1: Vriend of vyand (Tafelberg) Eerste boek in speurreeks vir tieners

1996:             Tersia Thom 2: Die Donkerhoek-driehoek (Tafelberg)

1996:             Tersia Thom 3: Skerwe in drome (Tafelberg)

1996:             My naam is Alexander en wat daarvan? (Kagiso) Jeugboek

1996:             In die tyd van die Esob (Tafelberg) Jeugboek

1997:             Op die spoor van die Lesea-vanger (Juta) Kies-jou-eie-avontuur   

                      Deel van STERREEKS, Graad 3

1997:             Droomvangers (Human & Rousseau) Jeugboek

1998:             Tersia Thom 4: Bloed is die kleur van ivoor (Tafelberg)

1998:             Maar my magtig, Moesoek (Tafelberg) Jeugboek

1999:             Perfectly Me (Cambridge University Press) Cambridge Life Skills Project - Picture Book.

                       (Die Storielyn van hierdie boek is in 2001 gekombineer met ‘n ander storielyn en vertaal in

                       verskeie Zambiese tale wat gebruik word as skoolboekies.)   

1999:             Vonkfiksie (Human & Rousseau) - twee bydraes

2000:             Die Balkieboek (Human & Rousseau) Vir kinders 3- 99       

2000:             Babelela (LAPA) Volkleurprenteboek

2000:             Anderekantland (Koninklijk Instituut voor de Tropen) Nederlandse  vertaling van

                       Anderkantland

2001:             In die tyd van die Esob - 'n Gids (Tafelberg) Uitkomsgebaseerde werkboek

2001:             Lisa het 'n plan (LAPA) Volkleurprenteboek

2002:             Babelela (LAPA) Volkleurprenteboek (in Sepedi)

2003:             Eendag was daar ‘n storie!  - ‘n Praktiese  Storiemaakkursus (Tafelberg) 

                       Skryfhandleiding

2003:             Ek is Simon  (Tafelberg) Volkleurprenteboek

2003:             I am Simon (Tafelberg) 

2003:             Skilpad sonder ‘n dop (Nasou-Via Afrika Opvoedkundige Uitgewers)

                      Tortoise without a Head 

                       Die eensame draak (Nasou-Via Afrika Opvoedkundige Uitgewers)

                       The Lonely Dragon         

                      Daar’s ‘n spook in my kas (Nasou-Via Afrika Opvoedkundige Uitgewers)

                       My Cupboard is Haunted  

                       (Laasgenoemde is n verwerking van Daar’s ‘n spook in my kas     

                       wat in 1994 by Human & Rousseau verskyn het, en tans uit druk

                        is.)

                       Bogenoemde drie titels verskyn as sg. “Big Books” vir gebruik in

                      skole: Graad 1, 2 en 3) Van elke titel is ook “Small Books”          

                      beskikbaar.

2003:              Jamie en Sebastiaan  (LAPA) Avontuurstories vir kinders 6- 10

2004:              Balkie en die Kleurdief  (Human & Rousseau) ‘n Anderste

                       Prenteboek  vir mense 3-99

2004:              Die Hart van Zeebak  (Tafelberg)  Jeugboek

2004:              Diep, diep in ‘n donker bos  (LAPA) (‘n Babalela –“opvolg”)

2004:              Afrika Vertel (Nasou-Via Afrika Opvoedkundige Uitgewers)

                       Oorvertelling van Afrika Legendes) Algemene Leesboek Graad 4-7

2004:             Balkie en die son se slaapplek  (Best Books) 

                        ‘n Lees-, Leer- en Taalreis. (Graad 4)

                       Balkie and the Sun’s Resting Place  (Best Books) 

                        Reading, Learning and Enjoying Language (Grade 4)

                        Balkie en die woeste virus  (Best Books) 

                        ‘n Lees-, Leer- en Taalreis. (Graad 5)

                        Balkie and the Vicious Virus  (Best Books)

                        Reading, Learning and Enjoying Language (Grade 5)

                        Balkie en die lugrowers   (Best Books) 

                        ‘n Lees-, Leer- en Taalreis. (Graad 6)

                        Balkie and the Pirates of the Sky  (Best Books) 

                        Reading, Learning and Enjoying Language (Grade 6)

STORIES EN SKETSE

 Verskeie kortverhale en artikels vir tydskrifte asook sketse vir radio.

 TV-DRAAIBOEKE

 3-UP:             Program vir kinders 3-8; 26 programme, uitgesaai op e-TV van Februarie tot Julie 1999. -

                         Draaiboeke vir gedeelte van die programme asook die "skakels".

Thysie Kwadraat:             Volwasse drama vir SABC2.  

Balkie:             Kinderreeks in 13 episodes vir SABC2.

A Child of Africa:             (werkstitel) Kinderreeks in 13 episodes in opdrag van Sonneblom Films.   

GEREELDE KINDERSTORIES IN TYDSKRIFTE

 Maandelikse kinderstorie (Balkie) in rooirose (sedert Januarie 1993)

 Weeklikse kinderstorie (Jamie en … Sebastiaan) in vrouekeur (sedert April 2000)

 TOEKENNINGS

1986:            Die groot slang en die ongehoorsame kind. 'n Toneelstuk  

                      gebaseer op 'n Tsonga-legende (gepubliseer in Van die banke op die planke: 1994)

                       Sebokeng Onderwyskollege, Vanderbijlpark wen met die opvoering van hierdie toneelstuk

                        die  ATKV se ATO'86 kompetisie (Afrikaanse Toneel vir Onderwyskolleges)

1989:             Moditjhaba (in Engels) (ongepubliseer) Deur Via Afrika- uitgewers bekroon as die beste

                       oorspronklike toneelstuk op die Interkollege-Dramafees te Vanderbijlpark

1994:             Silwer Sanlamprys vir Jeuglektuur vir Anderkantland

1996:             ATKV-kinderboektoekenning (1994) vir Daar's 'n spook in my  kas

1996:             ATKV-kinderboektoekenning (1994) vir Jy en Toetenkat  

1996:             C.P. Hoogenhout-medalje vir Anderkantland 

1996:             Sanlamprys vir Jeuglektuur vir In die tyd van die Esob

1998:             In die tyd van die Esob word verkies vir die Ererol van IBBY (International Board on

                       Books for Young People) en teenwoordig Suid-Afrika by 'n Internasionale Simposium vir

                      Jeugboeke in Indië

 1999:             Naaswenner in Vonkfiksiekompetisie van DE KAT/ Human & Rousseau

 2001:             Alba Bouwerprys vir Kinderlektuur vir Die Balkieboek

 2002:             ATKV- kinderboektoekenning (2000) vir Die Balkieboek 

 2003:             Tienie Holloway Medalje vir Kleuterliteratuur  vir Babalela en Lisa het ‘n plan.

 2004:              M.E.R Prys vir Kinderliteratuur vir Ek is Simon

 

 

 

PERSONAL: SUMMARY

I was born in Potchefstroom and grew up there – at least, my body did, because one’s soul/mind or whatever makes one totally unique floats around everywhere, through all the books you have read, through all the places you have been and not been, and it is touched by all the people you meet and missed and met and kept, and it is changed by all the things you do and by what you don’t do.

 I studied languages and obtained a BA-Degree and a Teaching Diploma from the University of Potchefstroom, after which I taught (mainly Latin) for three years. I was married, had three children (born: 1974, 1976 and 1978), and was divorced. But as it happens sometimes, what looked like a sad occurrence happily changed into an exciting new pathway. I started writing at the age of more or less forty. I had always wanted to write but was too scared to try.  But first I studied Psychology, wanting to become a Psychologist – because maybe I was crazy to think that I could write and actually make a living from writing?

 My children and now my grandchild (born in 2004) are an overwhelming joy to me. St Augustine said that love is like a stone, because it keeps you on the ground. I think children are like stones! They keep you connected to the earth, and join you to life itself.  That is also one of the reasons why I have mainly written for children and still do. Children are still connected to life. They are not in places where they think they should be, but they still know that we all have wings too. We are earthbound, but infinite, I think.

 I have written a wide assortment of stuff. Most has been published, but I also have a drawer full of those writings that I have no clue what to do with but do not want to let go either.

 Curriculum vitae? The course of a life? From the Latin “to run”. Do we run through life (or journey?) and are the books we write mainly travel journals to tell of places we have visited in our imaginations? And do we share this with other co-travellers? I think so.

EDUCATION

 1966:                  Matriculated: Hoërskool Gimnasium, Potchefstroom

 1969:                  BA: Potchefstroom University: English III (cum laude) Latin III (cum laude)

 1970:                  University Education Diploma: Potchefstroom University (cum laude)

1988-1990:          Psychology I, II and III: UNISA (cum laude)

1991:                    Psychology Honours: Rand Afrikaans University (cum laude)

TEACHING EXPERIENCE

1971-1972:                English and Latin - Hoërskool Gimnasium, Potchefstroom

1973:                          English and Latin - Hoërskool Fakkel, Johannesburg

1974:                          English - Hoërskool Randburg

Private English and Latin classes.

CURRENT EMPLOYMENT

Professional Writer.

WORK IN PROGRESS (DECEMBER 2004)

Scriptwriter for 26 episodes of a Story series for children, Dokotela Papalela, for SABC2 in association with Katinka Heyns, Tobie Cronje and Piet Grobler.

 WRITING COURSES

 Correspondence Writing Course

 I conceptualised a writing course for aspirant writers in February 2000. The course cantered on the making of a story nucleus which can be adapted to fit the requirements of whichever genre the student aspires to attempt, e.g. picture books, youth novels, TV scripts or magazine stories.

This Correspondence Writing Course (via e-mail, fax or snail mail) consisted of various modules, which the students could complete at their own pace. Personal feedback and encouragement were given at the completion of assignments.

It was extremely practical and aimed to get and to keep someone in front of the word processor. The course also provided an opportunity for self-development as well as for the exploration of the therapeutic value of creative writing.

 One or Two Day Workshops on the Making of a Story Nucleus

From 2000 to 2004, I presented several personal and interactive workshops on the making of a story nucleus for Afrikaans and English aspirant writers over the whole of South Africa. These workshops concentrated on the essence of the contents of the Correspondence Course, namely that the writer is the source of his/her own stories, thus it also provided ample opportunity for the acquiring of self-knowledge and the exploration of the therapeutic value of creative writing.

The people who did the course and attended the workshops were overwhelmingly positive about the effect it had on them and on their writing.

Because of my own ever-increasing writing output, I decided to terminate the Internet Writing Course in 2001.

My experiences as a writer and presenter of writing workshops culminated in the publication of Eendag was daar ‘n storie – ‘n praktiese storiemaakkursus  (Tafelberg 2003)  (One day there was a Story – A Practical Story-Making Guide)

TRANSLATIONS

1998:             Translated the GRAFFIX Series (3 books) for Human & Rousseau Publishers. (From English into Afrikaans)

 OUTCOMES-BASED STUDY GUIDES

2001:             The compilation and rewriting of adult study material for career  promotional purposes (The Learning Network)

PUBLICATIONS

1990:             Die wind sal weet (Tafelberg) (four stories in a drama and prose anthology)

1992:             Jy en die draakakkedis (J.L. van Schaik) (Choose your own adventure for children 8-10)

1992:              You and the Dinosaur (J.L. van Schaik) (translation of above)

1993:             Jy en Hercules (J.L. van Schaik) (Choose your own adventure for children 8-10)

1994:             The Friendly Elephant (Hodder & Stoughton) (part of The Fountain Series)

1994:             Daar's 'n spook in my kas (Human & Rousseau) (for children 6-8)

1994:             Nicola B. - Streng Privaat (Tafelberg) (Youth Novel)

1994:             Jy en Toetenkat (J.L. van Schaik) (Choose your own adventure for children 8-10)

1994:             Anderkantland (Tafelberg) (Youth Novel)

1994:             Van die banke op die planke (Kagiso) (one drama in drama anthology)

1995:              'n Haas moet doen wat 'n haas moet doen (Human & Rousseau) (for children 8-10)

1996:             Tersia Thom 1- Vriend of Vyand (Tafelberg) (Detective series for teenagers)

1996:             Tersia Thom 2- Die Donkerhoek-Driehoek (Tafelberg)

1996:             Tersia Thom 3- Skerwe in drome (Tafelberg)

1996:             My naam is Alexander en wat daarvan? (Kagiso) (Youth Novel)

1996:             In die tyd van die Esob (Tafelberg) (Youth Novel)

1997:             Op die spoor van die Leseavanger (Juta) (Choose your own adventure - part of the Star   

                        Series (grade 3)

1997:              Droomvangers (Human & Rousseau) (Youth Novel)

1998:             Tersia Thom 4 - Bloed is die kleur van ivoor (Tafelberg)

1998:             Maar my magtig, Moesoek (Tafelberg) (Youth Novel)

1999:             Perfectly Me (Cambridge University Press) (Full-colour Picture Book – Cambridge Life

                       Skills, Grade 1) (The storyline was  combined with another story in 2002 and translated into

                       several Zambian languages to be used in schools)

1999:             Vonkfiksie (Human & Rousseau) (Two stories in anthology of Short fiction)

2000:             Die Balkieboek (Human & Rousseau) (For children 3-99)

2000:             Babelela (LAPA) (Full-colour Picture Book for children 4-8)

2000:             Anderekantland (Koninklijk Instituut voor de Tropen) (Dutch translation of Anderkantland)

2001:              In die tyd van die Esob – ’n Gids (Tafelberg) (Outcomes-based workbook)

2001:             Lisa het 'n plan (LAPA) (Full-colour Picture Book for children 4-8)

2002:             Babelela (LAPA) (Translation of Babalela into Sepedi)

2003:             Ek is Simon (Tafelberg) (Full-colour Picture Book for children 4-8)

2003:             I am Simon  (Tafelberg) (Translation of Ek is Simon)

2003:             Eendag was daar ‘n storie – ‘n praktiese storiemaakkursus

                      (Tafelberg) (A Practical Story-Making Guide)

2003:             Tortoise without a Head            (Nasou-Via Afrika     

                      The Lonely Dragon          Educational

                      My Cupboard is Haunted  Publishers)

These three titles have been published as full-colour Big Books as well as Small Books – to be used in schools for Grade 1-3.

                        They are also available in Afrikaans as:

                       Skilpad sonder ‘n dop

                       Die eensame draak

                       Daar’s ‘n spook in my kas (The original story, published by Human & Rousseau in 1994, 

                        has been adapted to 16 pages)

2003:              Jamie en Sebastiaan  (LAPA) (Adventure stories for children 6-10)

2004:              Balkie en die Kleurdief  (Human & Rousseau) (A Picture book with a Difference – for

                         Human Beings 3-99

2004:              Die Hart van Zeebak  (Tafelberg) Youth Novel

2004:              Diep, diep in ‘n donker bos  (LAPA) A “Babalela” sequel.

2004:              Afrika Vertel (Nasou-Via Afrika Educational Publishers) (Retelling of African Legends)    

                        (General Reader Grade 4-7)

2004:              Balkie en die son se slaapplek  (Best Books) 

                        ‘n Lees-, Leer- en Taalreis. (Graad 4)

                       Balkie and the Sun’s Resting Place  (Best Books)

                         Reading, Learning and Enjoying Language (Grade 4)

                        Balkie en die woeste virus  (Best Books)

                        ‘n Lees-, Leer- en Taalreis. (Graad 5)

                        Balkie and the Vicious Virus  (Best Books)

                        Reading, Learning and Enjoying Language (Grade 5)

                        Balkie en die lugrowers   (Best Books) 

                        ‘n Lees-, Leer- en

                        Taalreis. (Graad 6)

                        Balkie and the Pirates of the Sky  (Best Books)

                        Reading, Learning and Enjoying Language (Grade 6)

SHORT STORIES AND ESSAYS

 Various stories and essays for radio and magazines.

 TV SCRIPTS

 3-UP:                          Children's programmes (26 episodes) for e-TV: Broadcast from February to June                                      1999. (Scriptwriter for part of the programme as well as the "links".)

 Thysie Kwadraat:     Adult drama written for SABC2

 Balkie:                       13-part children's series for SABC2 

 A Child of Africa:             13-part children's series written for Sonneblom Films (working title)

REGULAR CHILDREN’S STORIES IN MAGAZINES

Monthly children's story (Balkie) in rooirose (since January 1993 up to the present)

Weekly children's story (Jamie en … Sebastiaan) in vrouekeur (since April 2000 up to the present)

AWARDS

1986:             Die groot slang en die ongehoorsame kind: A play based on a Tsonga legend

                        (published in 1994 in Van die banke op die planke by Kagiso). Sebokeng Teacher's

                         College won the ATO'86 competition with this production.

1989:             Moditjhaba (in English) (unpublished) This play won the award as the most original drama

                         at the Inter College Drama Festival in Vanderbijlpark.

1994:             Silver Sanlam Award for Youth Literature for Anderkantland

1996:              ATKV Children’s Book Award for Daar's 'n spook in my kas

1996:             ATKV Children’s Book Award for Jy en Toetenkat

1996:             C.P. Hoogenhout Medal for Anderkantland

1996:             Sanlam Award for Youth Literature for In die tyd van die Esob

1998:            In die tyd van die Esob is added to the Honours Role of IBBY (International Board on 

                       Books for Young People and represents South Africa on an International Symposium in

                       India)

 1999:             Runner-up in competition for short fiction organised by De Kat magazine & Human &

                        Rousseau Publishers

 2001:             Alba Bouwer Award for Children's Books for Die Balkieboek

 2002:             ATKV Children’s Book Award for Die Balkieboek (2000)

 2003:             Tienie Holloway Medal for Babalela  and Lisa het ‘n plan

 2004:             M.E.R Award for Children’s Literature for Ek is Simon