Airco, Florida
Die baan is in St. Petersburg, Florida en nie te ver van waar ons in Clearwater gewoon het nie. Ons het saam met Kobus gaan speel op die baan.