College Park, Georgia
Die baan het ons gespeel terwyl ons in Atlanta gewoon het. As ek reg onthou was dit die heel eerste baan wat ons in Amerika gespeel het. Ons was ook 'n paar keer daar.