|
|
|
Hard Labour Creek, Ons was een naweek saam met Kobus, Lydia en Jarod na die oord. Die manne het gespeel, terwyl ek, Lydia en Jarod op die karretjie gery het en na die mooi voëls en bokkies gekyk het. (Natuurlik ook saggies gelag vir 'n paar houe....)
|