|
|
|
Chi Chi Rodriguez, Florida Die baan (18 gate) was naby waar ons gewoon het in Clearwater. Ons het baie saam met Kobus gaan speel en meer as een keer slange gesien. Daarmee kan almal dus aflei dat die enigste manier hoe mens slange sal sien is as jy jou bal in die bosse soek... |