Chi Chi (Klein),FL 

Home Up Airco,FL Chi Chi (Klein),FL Chi Chi,FL College Park, GA Cove Cay,FL Hard Labour Creek,GA Hiawatha,TN Pebble Beach,CA Pebble Creek,FL Stone Mountain,GA

Chi Chi (Klein een), Florida

Baie naby waar ons gewoon het in Clearwater was die baan met 9 kort gate. Ons het die baan baie gaan speel en dit was goeie oefening vir die kortspel. Daar is ook baie en mooi voëls op die baan.

Rona & pa besluit oor stokke

Een van die dammetjies op die baan