25/9/2001
Ons dien 'n ongelooflike God en ek
besef weer na vandag dat God maak die skuiwe op die skaakbord
alhoewel Hy vir ons kanse gee roep Hy altyd skaakmat want Hy is in
beheer, ons fleeslike kom in die pad dus verleng ons net die
spel. Ons het die Transformation 2 video gesien en "what a
mighty God we serve !!!" Herlewing begin in ons eie hart,
en hoe desperaat is ons werklik vir Hom in alles, is Hy die laaste
een om van "dinge" te hoor ?
Bid asseblief vir
die avontuurkamp (28 Sept-3 Okt) dat as Hy wil Hy nog kinders
sal stuur.
Bid asseblief dat God se teenwoordigheid alle menslike planne
sal oorskadu en dat ons Sy stem sal hoor.
Bid asseblief vir elke kind en personeelid wat op die kamp gaan,
dat daar permanente verandering in Hom sal wees. Al 3 spanne
en die personeel is op die kamp Bid ook asseblief soos die Here
julle lei!!!!
Die Maselspoortkamp vind nie plaas nie waaroor ons baie
hartseer
is, maar Loof die Here vir Sy prosesse en bid dat hy
sal voortgaan met Sy planne.
Die cluster van 3 spanne wat vandag weer begin werk. Bid
vir
ons verhouding
met God en die bediening. "our best
cutting-edge
tool for mininstry: THE CLEAR VOICE OF
GOD!"
Twee van die spanne gaan na die natal Winkelspruitkamp toe na
die
Avontuurkamp (5-7 Okt) om uit te help, loof die Here vir wat
Hy daar doen en bid asseblief vir Sy werking
Gr7 en kringleierskampe en Lewensorienteringkampe in
Oktober dat hy die grond sal voorberei en absoluut die outeur
sal
wees van die inhoud van die kampe. Bid ook vir hulp op die
kampe
veral die kringleierskampe aangesien die spanne op die
LO
kampe is
Baie dankie dat julle help bou aan
die fondamente van die bediening
Groete
Annelie
vcsvbfn@saschools.co.za
Sel: 0828962208
Posbus 29663, DANHOF 9310
|