Tuisblad    Jaarprogram      Personeel    Kennisgewing   Jaarverslae    Publikasies  

 World Vision     24/7 Prayerstorm   Nas Biddag    VCVS Uitreike     Bemark 

Gebed en Berading


Liewe vriende            April 2001

Oral waar mens kyk is tekens van herfs, mag jy met die aanskou van elke gekleurde blaar herinner word aan Christus se liefde en omgee vir ons. "You're here to be light, bringing out the God-coulors in the world.  God is not a secret to be kept. " Matt 5 (Message)

Mag jy in hierdie tyd God se opstandingskrag ervaar en uitleef.  Mag jy deel wees van Sy kinders wat ander se lewe kleurvol inkleur  met sy liefde.  My gebed is dat ons almal in totale gehoorsaamheid Hom sal dien en eers Sy Koninkryk sal soek in hierdie nuwe seisoen  sodat Hy ons wonderlike verassende dinge mag leer van Sy grootheid.

Baie dankie vir wat julle alles doen, julle speel werklik 'n sleutelrol in hierdie wingerd !!  Kontak my gerus waar nodig.

Herfsgroete

Annelie Fourie

 


 

Gebed

Diensjaar

Buitelug

Berading

Waardes

Skakels

0