Fokusareas vir DJC Vrystaat 2001
Ontwikkeling van gebeds en beradings netwerk
Ontwikkeling van kampterreine
Mentor van Diensjaar ouens
Fonds ontwikkeling
Motivering en oprigting van jeugleiers en onnies
GEBEDSVERSOEKE
Dat Diensjaar die Here sal verheerlik in ALLES wat hulle doen
Beskerming van Diensjaarlede en VCSV personeel
No compromis
Dat ons almal sensitief sal wees vir die leiding van die Heilige Gees
Spesiale leiding vir die spanleiers (ses tieners is meer as 'n handvol)
Terug
Kontak Persoon:Anneke du Plessis - 083 655 4221
Assistent Diensjaar organiseerder: Thabang
Ndebele - 083 425 2110
|