Tuisblad      Kampdatums      Kampe           Foto's       Kampterreiene      Gebedsversoeke



Kampebediening is slegs 'n middel tot 'n doel in die bereiking van dit waartoe die VCSV glo hul geroep is, nl. :" oprigting van 'n nuwe generasie..." Die waarde wat hierdie vorm van bediening inhou is die geleentheid vir persoonlike kontak en meelewingswêrelde wat geskep word. Sodra mens self iets beleef of ervaar het, maak mens dit jou eie en praat mens daaroor met 'n mate van eienaarskap, anders as wanneer mens iets gehoor het en slegs kennnis dra van dooie feite. Is eersgenoemde nie wat ons onder Christene nodig het nie, lewende getuienisse wat kan sê hulle verstaan omdat hulle gevoel het"


Gebed

Diensjaar

Berading

Streek

Waardes

Skakels

0