Die volgende persone is betrokke by
die Vrystaat se aktiwiteite.
Annelie Fourie 082 896 2208 (051 4445449 Tel en faks)
Provinisiale Organiseerder: Hanteer alle provinsie aangeleenthede
(Posbus 29663, Danhof, 9310 Epos: vcsvbfn@schoolink.co.za)
J acques Mouton 083 653 2421
Diensjaar Provinsiale Organiseerder: Hanteer provinsiale en
nasionale diensjaar aangeleenthede
(Posbus 1575, Sasolburg, 9570 Epos: jacques.mouton@sasol.com
)
Anneke
du Plessis 083 655 4221
Diensjaar Organiseerder: Hanteer die program van die Diensjaar
spanne. By haar kan die besprekings vir die spanne gemaak word.
(Posbus 1575, Sasolburg, 9570)
Jakkie
Blignaut 082 373 6091 en 051 4445449 Faks
Buitelug bediening: Veral tov die reël en organiseer van kampe
vanaf 1 Mrt 2001. Julle sal merk dat hy die kontak
persoon sal
wees vir enige kampe wat in ons provinsie gehou
word. Julle kan
hom ook nader i.v.m tak en leerlingraadskampe.
(Posbus 29663, Danhof, 9310)
Thabang
Ndebele
Diensjaar Organiseerder: Hy sal saam met Anneke die spanne
ondersteun, maar het ook 'n definitiewe rol tov die bediening aan
ons Engelse takke.
(Posbus 29663, Danhof, 9310)
Gert Heyns 051 5229799
Voorsitter van die VCSV Vrystaat
Johan Badenhorst 083 300 2873 Faks 051 4367730
Tesouriere (Posbus 29663, Danhof, 9310)
U kan my enige tyd kontak indien u
hulp nodig het. Ons het 'n aantal vrywillige werkers, met 'n
hartklop vir jongmense in God se Koninkryk, wat ook ingespan kan
word. Van hierdie persone dien ook op ons Provinsiale Bestuur
|