TWEEKLANKE - OPSOMMENDE AFRIKAANSE SPELREËLS EN OPMERKINGS

| Tuisblad | Koop die AWS | Geskiedenis van die AWS | Taalkommissie-lede | Oorsig oor die reënboog-AWS | Spelreëls en kommentaar (ons s'n en joune ook) | Omgangstaalafrikaans | Weggelate woorde | Debat oor die 1991-AWS | Skakels |

Kliek hier vir die spelreëls-hoofbladsy.

DIFTONGE

Diftonge is wanneer vokaalletters langs mekaar as twee verskillende klanke uitgespreek word. Min of meer. Hoewel Afrikaans-sprekers egter "skool" dikwels as "skoo-hil" uitspreek, teenoor die suiwerder Nederlandse vokaalklank "skôôl" of "skô-ul", word die "oo" en "ee" nie as tweeklanke beskou nie. Die "aa"- en "uu"-klanke in Afrikaans het gelukkig nie dié faux-tweelank-probleem nie.

(6.1) Vanweë tradisie skryf ons tans die diftong "ei"/"y" met beide 'n ei of 'n y.

KOMMENTAAR

Ons verwelkom kommentaar van ons lesers, hetsy kommentaar op ons opmerkings of direk kommentaar op die spelreëls sélf. Skryf solank jou kommentaar, en wanneer ons klaar is, sal ons die posadres gee waarheen jy jou kommentaar kan stuur. Kommentaar word onderaan elke hoofstuk geplaas (anoniem of met jou naam).


Outeursreg van die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (9e uitgawe) behoort aan Pharos uitgewers en aan die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Hierdie werf is nie by enige van dié twee geaffilieer nie.

Skryf kommentaar, by afrikaans@workmail.co.za.

π