KOOP DIE AFRIKAANSE WOORDELYS EN SPELREËLS

| Tuisblad | Koop die AWS | Geskiedenis van die AWS | Taalkommissie-lede | Oorsig oor die reënboog-AWS | Spelreëls en kommentaar (ons s'n en joune ook) | Omgangstaalafrikaans | Weggelate woorde | Debat oor die 1991-AWS | Skakels |

AWS TE KOOP - 'N STUKKIE KULTUUR

Nou kan enige iemand met 'n kredietkaart veilig die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls oor die internet koop. Koop die nuwe (en die ou) AWS by Kalahari.net deur op die onderstaande prentjies te kliek. Die reënboog-AWS is 'n lywige boek met keurige drukwerk en oor die 30 000 woorde in die woordelys.

2002-AWS (die nuwe reënboog-ene)

Kliek die prentjie om die nuwe, bont AWS te koop, teen ongeveer R120,00.

Koop nuwe AWS <-- Kliek om te koop

1991-AWS (die bloue, die oue)

Kliek die prentjie om die vorige AWS te koop, teen ongeveer R95,00.

Koop ou AWS <-- Kliek om te koop

KIEKIES EN BEWYSE

Besoek gerus die oorsig-bladsy vir kiekies van die nuwe Afrikaanse Woordelys en Spelreëls, en 'n kort opsomming oor wat dié boek so koopbaar maak.


Outeursreg van die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (9e uitgawe) behoort aan Pharos uitgewers en aan die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Hierdie werf is nie by enige van dié twee geaffilieer nie.

Skryf kommentaar, by afrikaans@workmail.co.za.

π