LIEFDESLIED
G
Vroeg in die more
Em
C
Saam met die sonsopkoms
D
Sien ek U liefde
G
Laat in die na-nag
Em
C
As stilte oor alles daal
D
Voel ek U vrede
G
Dankie vir liefde
Em
C
Dankie vir lewenskrag
D
En elke mooi dag
G
Dankie vir vrede
Em
C
En alles wat U my bied
D
G
Ontvang my liefdeslied
G
En as ek opstaan
Em
C
Tref die gedagte my
D
Dis net genade
G
wat ek so
Em
C
As vanselfsprekend aanvaar
D
'n Blote gawe |