Ek kom oorspronklik uit die Oos-Kaap.
Het op die plaas groot geword, maar woon die afgelope drie jaar op
Sasolburg. Verlede jaar was ek deel van die DJC-Personeelkorps. My
visie vir die jaar is dat ek my span sal leer wat 'n heilige lewe is
en om my te help om daar uit te kom. Ons woon in 'n wêreld wat
sonde mooier name gee. Die hartseer ding is ons val almal daarin.
Sonde is sonde en God haat sonde!!!