Tuisblad            Spanne         Foto's      Program       Liedjies

 



Lulu van der Berg  - Boshoff- Leier

Andri Dreyer - Krugersdorp

Wessel Herbst - New Castle

Melissa Meiring - Uitenhage

Kenny Salani - Louis Trichardt

Cantelle-Mari Lotz - Kuilsrivier

Cathryn Tan - Groblersdal


Kenny, Wessel, Cathrine, Melissa, Merie, Lulu (Leier) Andri

Ietsie oor Lulu

  Waarom Diensjaar? " Ek het 'n passie vir jongmense en ek glo die Here wil my gebruik, en daarom is ek gehoorsaam aan my roeping om Diensjaar te doen.

   Wat voor DJC gedoen? "'95 gematrikuleer, '96 - Vrystaat L/S span, '97 - swot Tandheelkundige assistent, '98 - '99 werk by tandarts in Bloemfontein.     00 - 01 Lesotho uitreikspanleier

   Visie vir die jaar: Dissipelskap t.o.v. Diensjaar lede, om hulle die belangrikheid van gehoorsaamheid in die koninkryk van die Here te leer, en om hulle te help om sekere geestelike dissiplines in hulle lewe toe te pas

 



Gebed

Diensjaar

Buitelug

Berading

Streek

Skakels

0