EK WEET VERSEKER
D
C
Ek weet, ek weet verseker
G
A
Daar is niks in hierdie lewe
D
C
Geen bose magte geen dood of eng'le
Em
A
D
Wat my kan skei van die liefde van
die Heer
Bm
G
D
As God dan vir my is wie
sal my kan teëstaan
G
Em
Asus A
Om nog
beskuldigings teen my in te bring
G
A
D Bm
En as die Vader my in Christus
vrygespreek het
Em
D
G
Asus
Wie sal my kan keer
as Hy besluit om my te seën
|