Welkom by Heiliges en Jaargetye, ’n webwerf wat as doel het die voorstelling van die Kerk se liturgiese kalender of almanak en die persoonlikhede en gebeure wat daarin gevind word.
Die artikels het hul begin gehad as maandelikse rubriek in ’n Anglikaanse parogie-nuusbrief, en om mee te begin is die enkele almanak wat hier verskyn Anglikaans. Maar die bedoeling is om hierdie webwerf ekumenies uit te brei, en aandag sal ook aan die almanakke van ander denominasies geskenk word.
’n Kort reeks artikels wat die grondslag lê van wat in hierdie webwerf gedek word. Dit kyk na die vraag “Wat is ’n heilige” en ondersoek dan ander aspekte van die Kerk-almanak.
Fokus op Jesus Christus en die korpus van Sy volgelinge.
en ander persoonlikhede in die Kerkgeskiedenis
in die volgorde waarin hulle aanvanklik gepubliseer is
Die Rasionale Basis van Religieuse Ervaring
’n Heropvatting van rasionale denke en die filosofie waar hierdie begrippe religieuse geloof benader, deur A G Oettle
Hierdie webwerf is toegewy aan
Hilda Basson Oettle gebore Malan
Die meeste die artikels op hierdie webwerf is geskryf vir Western Light, maandblad van die parogie van Alle Heiliges, Kabegapark, Port Elizabeth. Om meer oor die parogie te leer, kliek hier. Die skrywer het ook die parogiewapen ontwerp; kyk hier vir ’n beskrywing.
|
Mag God Suid-Afrika seën
For English, click here
Hierdie webwerf opgestel en onderhou deur Mike Oettle
Titelgrafieke met behulp van MS Picture It! © voorberei. SA-vlagbeelde met vergunning van Flags of the World.