Tuisblad           Kampe            Kampterreine           Kampdatums


Ek wil graag 'n beroep op julle doen om nie na te laat om deurgaans die inligting vir die jeugleiers deur te gee sodat hulle kan help met die bemarking van kampe en aktiwiteite.  Dit gee die leerlinge geleentheid om geld te spaar vir 'n kamp ens. dink hoeveel van u die Here op 'n kamp ontmoet het.  Indien u wil he ons moet 'n spesifieke geleentheid in persoon kom bemark kontak my asseblief.  Vandag se jeug moet ons deur die genade van die Here lei om op 'n ander manier "afleiding" te soek, en ek glo d.m.v kamp kan hulle die groot voorreg van "lewe" smaak en natuurlik wat god ons verlosser vir ons gedoen het.  Help ons om d.m.v hierdie medium vir hulle die waarheid te leef en te wys.

 



Gebed

Diensjaar

Buitelug

Berading

Streek

Skakels