Tuisblad               Kampterreine          Kampe        Kampfoto's



KAMPDATUMS VIR 2001

Aan al die entoesiastiese kampers van die Vrystaat. Indien jul opsoek is na
die mees wonderlike geleenthede om ietsie van God se hart, hope pret en
interessante stories van mede Christene te hoor, dan is hierdie 'n moet om
by jou jaarbeplanner in te werk!    

 

Datum

Terrein

30 Maart- 3 April

Laerskool vakansiekamp Maselspoort

06- 07 Mei

Bloemfontein kamp (alle Bfn hoërskole) Maselspoort (Retief kampterrein

11- 13 Mei

Streekkamp: Goudveld Hoërskole Doornkloof Hoofterrein

18- 20 Mei

Streekkamp: Goudveld Laerskole Doornkloof Hoofterrein

25 - 27 Mei

 Hoërskool streekkamp (Sasol- streek) Venterskroon

10- 12 Aug 

Streekkamp: Bloemfontein Hoërskole Maselspoort (Retief kampterrein)

17- 19 Aug

Streekkamp: Bethlehem Hoërskole Loch Athlone (Bethlehem)

24- 26 Aug

St 5 Kamp Maselspoort (Retief kampterrein)

31Aug- 2Sept

Streekkamp: Jacobsdal, Jacobsdal

28 Sept- 03 Okt

Vakansiekamp Hoërskole/ laerskole Maselspoort (Retief kampterrein)

28 Sept- 03 Okt

Avontuurkamp: Hoërskole/ laerskole  Moolmanshoek (Ficksburg)

12- 14 Okt

St 5 Kamp Venterskroon en Maselspoort

19- 21 Okt

Kringleierskamp Maselspoort (Retief kampterrein)

26- 28 Okt

Kringleierskamp Maselspoort (Retief kampterrein)

               



Gebed

Diensjaar

Buitelug

Berading

Streek

Waardes

Skakels

0