Bid asseblief vir die volgende:
Dat God se wil sal geskied met die kampebediening
Dat die reëlings vir die kampe sal vlot
Dat die temas op die kampe relevant sal wees vir die
behoeftes wat aangespreek moet word vir herlewing
Dat die kinders se harte hulle sal lei tot die bywoning
van die kampe
Vir wysheid en insig vir die kleingroepieleiers
en organiseerders
Vir die nodige finansies
Dat God die regte leiers oor ons weg
sal bring vir die geestelike leiding op die kampe. |