Dit is nit ’n fantasiewebwerf nie; dit gaan oor
wat elwe, feë, hekse en ander fantasieonderwerpe werklik was.
Dit sal na fantasieë kyk, veral gewildes, maar
vanuit ’n kritiese oogpunt. Terwyl dit die heidendom regmatig benader, neem dit
’n Christelike standpunt.
Dit bring veral hulde aan dr Margaret A Murray, wie se insiggewende analise van die geskiedkundige rekords wat oorbly van die vervolging van hekse, heidense rituele en die verskynsel van die goddelike koning hierdie webwerf moontlik gemaak het.
Harry Potter:
Behoort Christene Harry Potter te lees?
Vir ’n verduideliking van die woorde wat hier gebruik word, kyk die woordelys.
For English, click here