Transvaalse Vierkleur

BOERE SEPARATISTE

  Vrystaatse Vierkleur
Klik vir vergrote embleem
! Paardekraal !
12 Oktober 2002
BOERE EENDRAG
deur die Transvaal en Vrystaatse Separatiste
BOERVOLK
IDENTITEIT
Klik vir vergrote embleem
NUUS ! ! ! ! ! EEN VAN DIE GROOT POLITIEKE LEUENS
Dat die BOEREVOLK nie kan saamstaan ! Bog ! Dit is BOER en Afrikaner wie nie kan
 
          TUIS ENGLISH DONASIES POSLYSTE KONTAK-ONS POLITIEK ! BESOEKBOEK WIE IS ONS HULP STEM HIER  
   HOOF INDEKS
  24,000 Kinder grafte
  Argiewe
  Beleid / Manifes
  Bangjan
  Bedrog van die jare
  1910-1961-1994

  Boeke
  Boer vs Afrikaner
  Boer Radio
  Boere Grond
  Boere Holocaust
  Boere Identiteit
  Boere Ideologie
  Boere Jeug
  Boere Mans
  Boere Vrouens
  Doel
  Eenheid vs Eendrag
  Ekonomie ?
  Fotos
  Gebeure
  Gelofte-Bloedrivier
  Gelofte-Paardekraal
  Geskiedenis
  Grondwet ?
  Grond gebied !
  Help Boere
  Holocaust
  Identiteit
  Ideologie
  Koerant
  Koloniealers
  Konsentrasiekampe
  Leuens
  Monumente
  Nadenke
  Neem deel
  Oorloë
  Oplossing
  Party-Politiek
  Politieke Gedrogte
  Poslyste
  Republiek ?
  Saam of Teen
  Separatiste
  Simboliek
  Skakels www
  Traktate
  Transvaal
  Valse Rep. 1961
  Vroue Blad
  Vergeet ?
  Valshede
  Vlae
  Boere-Volksliedjies
  Volkslied Transvaal
  Volkslied Vrytstaat
  Vryheidstryd
  Volkstaat ?
  Vrystaat
  Vryheid
  Volksraad
  Wie is ons ?
  www Skakels
  Ander !! ??
 
Versprei hierdie boodskap, stuur dit aan 'n vriend ! >>

24,000 Vergete BOERE KINDERS in grafte

Daar lê duisende Boere kinders, vergete en onbesoek in koue onbekende en onversorgde graffies.

Weet jy hoeveel ?     Weet jy waar ?     Weet jy hoekom ?     Weet jy wie ?

Wat gaan jy daaromtrent doen ?

Jou rug draai soos die res ?

Vir 100 jaar reeds, word ons, die Boervolk, bedrieg en belieg, in skole en kerke, deur die politici, valse leiers en kulturele groepe, met vervalste boeke, geskrifte, en 'n vyandige media, .

Die Broederbond(vandag die Afrikanerbond) het gesorg dat die Boervolk uit die Boerevolkshuishouding gehou word, hy het die wie nie-Boere was, asook die loënaars onder die Boervolk, daargestel, in politiek, kerke, skole, universiteite, kultuur groepe en die media, om die Boervolk se "Identiteit" te vervang met die van die Afrikaner

Hulle herskryf ons geskiedenis, ons verlede, dus ons vryheidstryd en kultuur, en so kry hulle dit reg om ons toekoms te manipuleer.
Hulle vervals en vervang ons Boere VOLKS identiteit met die van die Afrikaner
Hul verdraai die feite, en rig valse monumente op, jeens kompromië bedrieg hul die Boervolk en veroorsaak hulle dat ons ons eie vergeet en verloën.

Hoekom Vroue en kinders ?, hoekom nie KINDERS en vroue ?

Is hulle slinkser as die slang in die paradys ?
Wou hulle dalk net die waarheid aangaande hulself hiermee versteek ?, of wou hul dit van die Boervolk weerhou.

Vra vandag vir iemand, hoeveel vroue en kinders in die konsentrasiekampe omgekom het, en hul sal moontlik onthou dat dit 27,000 sielle was.
Maar vra, "Hoeveel Vroue en kinders onderskeidelik", en byna niemand sal jou die antwoord kan gee !
Hoekom ?
Daar is nooit onderskeid gemaak ten opsigte van hierdie getalle nie !
Hoekom ?
Die waarheid is subtiel weerhou en siedaar die Boervolk weet nie eens dat daar 8 (agt) Boere kinders dood is vir elke Boere vrou.

24.000 (Boere)Kinders teenoor 3,000 (Boere)Vroue is dood !  (8x)

24.000 (Boere)Kinders teenoor 3,000 (Boere)Krygers is dood !  (8x)

Een Boere Kind is gedood vir elke Brit se dood

Hoekom nie die KINDER monument ?

Daar is 3,000 Vroue dood, maar 8 keer meer, 24,000 Kinders dood hoekom word dit omgedraai, omdat hulle weet dat mense sou onthou as word die Vrou Wat maak die seerste, wat onthou mens die langste

is dit moontlik om te weet wat jy by die winkel gaan kry as hulle net " kos en klere " adverteer, sonder om fisies te gaan kyk. Hoeveel mense gaan weet hoeveel kos teenoor klere daar was, mits hulle self loop en kyk.

Nog minder weet mense hoeveel " Vrouens of Kinders " daar in Boeregrafte is.

Wie het besluit wat eerste kom ? die hoender of die eier - niemand sal weet - maar tog hier waar dit van kardinale belang is om te kan identifiseer met n gebeurlikheid - toe besluit daar welliswaar vir jou iemand doer in die verlede wat eerste was.

As jy wil gaan kos koop en iemand se vir jou dat n sekere winkel baie " kos en klere " aanhou en jy kom daar en sien dat daar net broodrolletjies is vir kos en die res van die winkel is hope klere, wat nou, jy is mos mislei of verkeerdelik ingelig. 27 000 " kos en klere " ?? - Nou? hoeveel van elk is daar ??

Sou dit nie beter wees om te se baie " klere en kos " plaas van " kos en klere" (omgekeerd), of maak dit nie saak nie. Seker nie.

Daar is 27 000 dood (buiten krygers), hoeveel was daar van elke groep, vrou of kind?.

Dit blyk asof daar maar net n paar kindertjies dood is aangesien vrouens eerste genoem word.

Ons dink (moet tog nie met absurde simantiek hier aankom) dat daar van KINDERS eerstens gepraat moet word, maar ook samehangend met die getalle, dus 24 000 kinders en 3000 vroue.

Terug na Hoofblad

 
Kontak: E-pos die Boere Separatiste.
Sluit aan by een van die poslyste, en neem deel aan die gespreke en Boere volksbou.

Laaste datum van hersiening; 15 Augustus 2002.


This page hosted by Get your free home page here.