Transvaalse Vierkleur

BOERE SEPARATISTE

  Vrystaatse Vierkleur
Klik vir vergrote embleem
! Paardekraal !
12 Oktober 2002
BOERE EENDRAG
deur die Transvaal en Vrystaatse Separatiste
BOERVOLK
IDENTITEIT
Klik vir vergrote embleem
NUUS ! ! ! ! ! EEN VAN DIE GROOT POLITIEKE LEUENS
Dat die BOEREVOLK nie kan saamstaan ! Bog ! Dit is BOER en Afrikaner wie nie kan
 
          TUIS ENGLISH DONASIES POSLYSTE KONTAK-ONS POLITIEK ! BESOEKBOEK WIE IS ONS HULP STEM HIER  
   HOOF INDEKS
  24,000 Kinder grafte
  Argiewe
  Beleid / Manifes
  Bangjan
  Bedrog van die jare
  1910-1961-1994

  Boeke
  Boer vs Afrikaner
  Boer Radio
  Boere Grond
  Boere Holocaust
  Boere Identiteit
  Boere Ideologie
  Boere Jeug
  Boere Mans
  Boere Vrouens
  Doel
  Eenheid vs Eendrag
  Ekonomie ?
  Fotos
  Gebeure
  Gelofte-Bloedrivier
  Gelofte-Paardekraal
  Geskiedenis
  Grondwet ?
  Grond gebied !
  Help Boere
  Holocaust
  Identiteit
  Ideologie
  Koerant
  Koloniealers
  Konsentrasiekampe
  Leuens
  Monumente
  Nadenke
  Neem deel
  Oorloë
  Oplossing
  Party-Politiek
  Politieke Gedrogte
  Poslyste
  Republiek ?
  Saam of Teen
  Separatiste
  Simboliek
  Skakels www
  Traktate
  Transvaal
  Tvl Volkslied
  Valse Rep. 1961
  Vroue Blad
  Vergeet ?
  Valshede
  Vlae
  Volksliedjies
  Vryheidstryd
  Volkstaat ?
  Vrystaat
  OVS Volkslied
  Vryheid
  Volksraad
  www Skakels
  Ander !! ??
Versprei hierdie boodskap, stuur dit aan 'n vriend ! >>

12 Oktober 2002
AFRIKANER BEDROG ! te PAARDEKRAAL

Hoe is dit moontlik dat Boerevolksgenote op dieselfde podium, hulself kon vereenselwig met die Afrikaner, wie reeds vir byna 100 jaar, een doel voor oë het, nl. die DOOD van die BOERVOLK.

Die sogenaamde "Sekretariaat vir Volksbou", is drie en 'n half jaar gelede begin met BOERE krag en dan ook met 'n BOERE belydenis, en nou het die Afrikaner dit oorgeneem, en nie een van die Boere op die podium, en daar was van hulle, was mans genoeg om "halt" te roep nie, nee, hulle het saam met die Afrikaners, en dit op heilige BOEREgrond, 'n "Sukkeltariaat vir BOEREvolksMOORD" in Afrikaner naam tot stand help bring.

Het hulle dit gedoen weens egoisme, of is dit dalk omdat hulle onkundig is, vir watter rede ookal, blyk dit dat hulle nie waardig is om die Boervolk te verteenwoordig nie, aangesien hul hulself met dié Afrikaners gaan en vereenselwig het.

Hoe kry die Afrikaners dit alewig reg om oor die Boervolk seggenskap uit te oefen, maklik, hulle ontken net eenvoudig die bestaan van die Boervolk waar en wanneer dit hulle pas, soos deur die Afrikaners gedoen word, hul ontken selfs op Radio Pretoria die Boervolk se bestaan en identiteit as 'n volk.

 
Kontak: E-pos die Boere Separatiste.
Sluit aan by een van die poslyste, en neem deel aan die gespreke en Boere volksbou.

Laaste datum van hersiening; 15 Augustus 2002.


This page hosted by Get your free home page here.